Gereformeerde Kerk Postmasburg
Jaarbeplanning 2020

kalender_datums_herstel_2020_.ics | |
File Size: | 96 kb |
File Type: | ics |
Postmasburg se eerste Gereformeerde kerk is in 1891 in gebruik geneem, agt jaar voor die Anglo-Boereoorlog uitgebreek het
Die kerkgebou is in 1908 in gebruik geneem en dié foto enkele jare daarna geneem.