Gereformeerde Kerk Postmasburg
  • Tuisblad
  • Preke
  • Eredienste om af te laai
  • Katkisasie
  • Blinkklippie
  • My Dankoffer
  • GKSA Nuusbrokkies
  • Geskiedenis van die gemeente
  • Predikante
  • Verhandeling en proefskrif
  • Etiese sake en vraagstukke?!
  • Administrasie
  • Kruispad tydskrif

Verhandeling en proefskrif

Daar was navrae rondom dr. Petrus se verhandeling en proefskrif.  Hy stel dit graag op die wyse ook beskikbaar.  

Roeping en stryd in die kerklike bediening van H.Ph.J. Pasch en G.B.S. (Rabbo) Pasch  

h.ph.j._pasch_en_rabbo_pasch.pdf
File Size: 1816 kb
File Type: pdf
Download File

As u graag nog meer wil nalees oor die besondere figuur, Rabbo Pasch, gaan dan ook na http://bit.ly/2JIX1KC
​
Hierin het Petrus heelwat meer foto's en inligting beskikbaar wat nie alles in die verhandeling opgesluit is nie ... 

Die CJH de Wet-saak: 'n Histories-kerkregtelike beoordeling 

cjh_de_wet-saak.pdf
File Size: 3945 kb
File Type: pdf
Download File

As u dalk meer foto's rondom CJH de Wet wil sien, gaan dan na http://bit.ly/2M1Mpbe
Hier onder is 'n besondere foto wat in 1918 geneem was, met CJH de Wet ook by die Gereformeerde Kerk Postmasburg.  Die res van die name soos vasgestel kon word is onder aan gevoeg ... 
Picture
Die kerkraad en besoekende predikante, onder andere dr. Casparus de Wet (eerste ry, tweede van links), J.G.H. van der Walt (eerste ry, vierde van links) en in die tweede ry vanaf vierde van links: Pieter Bingle, Taetse Hamersma, Martinus Postma, G.H.J. Kruger, Dirk Postma en J.H. Kruger, in 1918.
Proudly powered by Weebly
  • Tuisblad
  • Preke
  • Eredienste om af te laai
  • Katkisasie
  • Blinkklippie
  • My Dankoffer
  • GKSA Nuusbrokkies
  • Geskiedenis van die gemeente
  • Predikante
  • Verhandeling en proefskrif
  • Etiese sake en vraagstukke?!
  • Administrasie
  • Kruispad tydskrif