Mag ons as gelowiges hierdeur toegerus word om oor hierdie sake weer grondig na te dink
en om onsself daaroor te verantwoord.
Dans ...
dans.pdf | |
File Size: | 200 kb |
File Type: |
Huwelik en gesin
Huwelik en gesin in die Skrif - ds MJ Booyens
die_huwelik.pdf | |
File Size: | 6006 kb |
File Type: |
huwelik_en_gesin.pdf | |
File Size: | 582 kb |
File Type: |
kuisheid_voor_die_huwelik.pdf | |
File Size: | 655 kb |
File Type: |
man_en_vrou.pdf | |
File Size: | 334 kb |
File Type: |
Saamwoon voor die huwelik - JG Noëth
saamwoon voor die huwelik.pdf | |
File Size: | 905 kb |
File Type: |
Sinodebesluit van die GKSA rondom die verbranding van ons geliefdes se liggame -
Besluit is in 2005 weer bevestig
Die Sinode merk met leedwese op dat lykverbranding toeneem en is van oortuiging dat dit nie moet nagevolg word deur ons lidmate nie en wil daarteen waarsku omdat dit van heidense oorsprong is en in stryd is met die eeue-oue gebruik van begrafnis soos dit voorkom in die Ou en Nuwe Testament. Verder kan die Christelike kerk hom nie met lykverbranding verenig nie, want met die skynargument dat dit om gesondheidsredes gedoen word, skuil agter lykverbranding ‘n materialistiese wêreldbeskouing. Vir die Christen met sy geloof aan die opstanding het die begrafnis die simboliese betekenis dat die liggaam aan die aarde toevertrou word as ‘n graankorrel wat eers sterf om later heerliker te voorskyn te kom.
(Vgl ook Acta 1933:117 en 122;
Vgl. ook Acta 1952:208, pt 1 en 1952: 216, pt.1.)

Verassing - 'n opsie vir die Christen? dr Wikus Buys
verassing_vs_begrafnis_dr_wikus_buys.pdf | |
File Size: | 249 kb |
File Type: |
Kremasie in die lig van die Bybel - ds A Lindhout
verassing_-_ds_a_lindhout.pdf | |
File Size: | 37 kb |
File Type: |
Graf of oond - Kremasie (verassing) teenoor begrafnis?! - dr G Meijer
kremasie.pdf | |
File Size: | 356 kb |
File Type: |
Jou graf is n saadbedding - ds Lourens Aucamp
die_graf_is_n_saadbedding^.pdf | |
File Size: | 177 kb |
File Type: |