Hiermee 'n Bybels - prinsipiële uiteensetting wat die opdrag tot ons dankbaarheidslewe en dit wat my dankoffer (kerklike bydrae) moet wees, hanteer. My bede is dat hierdeur die Koninkryk ook hierin gedien mag word en hierdie bydrae ook mag dien tot 'n beter verduideliking hoekom ek kerklike bydraes (dankoffers) moet gee en waarom dit in die Kerk van die Here belangrik moet wees. Mag dit ook tot u hart, hande en gewete spreek en ons ook hierin die welwese van die Here se Kerk hier in Postmasburg op die wyse sal dien en bevorder.
U kan die uiteensetting met onderstaande skakel oopmaak en lees ...
dankoffers_in_postmasburg.pdf | |
File Size: | 515 kb |
File Type: |
finansiële_stand_van_gemeente_.pdf | |
File Size: | 187 kb |
File Type: |
my_kerklike_bydraes.pdf | |
File Size: | 100 kb |
File Type: |